Leviticus 15:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as iemand se geslagsaad by hom uitgaan, moet hy al sy vlees in water was en tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As ’n man saad stort, moet hy sy hele liggaam was en sal hy onrein bly tot die aand toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as daar van 'n man 'n saadvloeiing uitgaan, moet hy sy hele liggaam in die water bad, en hy sal tot die aand toe onrein wees. |
| Afrikaans 1983 | “As 'n man 'n normale saadafskeiding het, moet hy hom bad. Hy is die res van die dag onrein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Wanneer 'n man 'n saadstorting het, moet hy sy hele liggaam met water afspoel. Hy is tot die aand onrein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “As daar saad gekom het uit 'n man se geslagsorgaan, dan moet hy homself bad. Hy is onrein tot die aand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As ’n man saad gestort het, moet hy sy hele lyf was. Hy is vir die Here onaanvaarbaar vir die res van die dag. |