Leviticus 14:57 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Om te leer wanneer dit onrein en wanneer dit rein is: dit is die wet van melaatsheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie instruksies moet gevolg word in geval van enige aansteeklike velsiekte of besmetlike skimmel om te bepaal wanneer iets rein of onrein is.”
Afrikaans 1933/1953 om te onderrig wanneer iets onrein en wanneer iets rein is. Dit is die wet oor die melaatsheid.
Afrikaans 1983 So moet vasgestel word wanneer iets rein of onrein is. Dit is die voorskrif in verband met dinge wat onrein maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om te kan vasstel wanneer iets onrein is en wanneer dit rein is. “Dit dan wat betref die voorskrifte oor velsiekte en skimmel. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester moet dan sê of dit rein of onrein is. Dit is die wette oor melaatsheid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die reëls om te onderskei tussen dit wat tussen die mense weggevat moet word en dit wat reg is om te gebruik en by hulle te bly.