Leviticus 14:56 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vir 'n opkoms en vir 'n skurfte en vir 'n ligvlek;
Afrikaans (NLV) 2011 ’n geswelde deel van die vel, ’n uitslag of ’n seer op die vel is.
Afrikaans 1933/1953 en oor swelsels en uitslag en ligte vlekke,
Afrikaans 1983 swelsels, uitslag en sere wat onrein maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir 'n swelsel, 'n skurwe plek en 'n ligte vlek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of wanneer iemand 'n seerplek kry wat swel of 'n skurwe plek of 'n vlek aan sy vel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en vir enige vlek, skurfte of uitslag op iemand se lyf.