Leviticus 14:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En oor die melaatsheid van 'n kleed en van 'n huis,
Afrikaans (NLV) 2011 of dit nou vir klere, ’n huis,
Afrikaans 1933/1953 en oor melaatsheid van klere en huise
Afrikaans 1983 skimmel aan klere, swamme in 'n huis,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir skimmel op klere en in 'n huis,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of wanneer daar skimmel kom aan klere of swamme teen 'n huis se mure,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) muf wat op klere kom en mufkolle wat teen huise se mure uitslaan,