Leviticus 14:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die wet vir allerhande plaag van melaatsheid en skurfte,
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit is die instruksies wat geld vir die verskillende soorte aansteeklike velsiektes en aansteeklike skimmel en swamme,
Afrikaans 1933/1953 Dit is die wet oor elke plaag van melaatsheid en oor skurfte
Afrikaans 1983 Die voorafgaande voorskrifte het betrekking op skurfsiekte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Dit is die voorskrifte vir enige geval van velsiekte en uitslag,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Dit is wat moet gebeur wanneer iemand 'n seerplek kry wat miskien melaats is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is dan die voorskrifte vir enige soort veluitslag,