Leviticus 14:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet die een van die voëls doodmaak in 'n erdepot oor lopende water. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal een van die voëls slag oor ’n kleipot wat vol vars fonteinwater is. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die een voël in 'n erdepot oor vars water slag. |
| Afrikaans 1983 | Hy moet die kop van die een voël afsny oor 'n erdebakkie waarin vars water is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een voël se kop moet hy oor 'n kleipot met vars water afsny. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy moet een van die voëls slag oor vars water in 'n kleipot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy slag een van die voëls bo-oor ’n kleibakkie met vars water in. |