Leviticus 14:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet beveel dat een van die voëls in 'n erdepot oor lopende water doodgemaak word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester sal dan bevel gee dat een van die voëls oor ’n kleipot met vars fonteinwater geslag moet word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die priester moet ook bevel gee dat hulle die een voël in 'n erdepot oor vars water slag. |
| Afrikaans 1983 | Op bevel van die priester moet die kop van die een voël afgesny word oor 'n erdebakkie waarin vars water is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet opdrag gee dat die een voël se kop oor 'n kleipot met vars water afgesny word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester moet vir die persoon sê hy moet een voël se kop afsny oor 'n kleipot waarin vars water is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dienaar by die tent slag dan een van die voëls bo-oor ’n kleibakkie met vars water in. |