Leviticus 14:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy moet neem om die huis te reinig twee voëls en sederhout en skarlakenrooi en hisop.
Afrikaans (NLV) 2011 Om die huis rein te maak, het die priester twee voëls, ’n stukkie sederhout, ’n rooi-pers lap en ’n hisoptakkie nodig.
Afrikaans 1933/1953 Dan moet hy om die huis te ontsondig twee voëls neem en sederhout en skarlakendraad en hisop,
Afrikaans 1983 Om die huis te reinig, moet hy twee voëls, 'n stukkie sederhout, bloedrooi garing en 'n hisoptakkie vat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Om die huis te reinig, moet hy twee voëls, 'n stukkie sederhout, 'n karmosynrooi toutjie en 'n marjoleintakkie neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die priester die huis wil reinig, moet hy twee voëls neem en 'n stukkie sederhout en rooi garing en 'n hisop-takkie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy vat dan twee voëls, ’n stuk sederhout, ’n stuk rooi garing en ’n tak van ’n hisopplant om die huis weer bewoonbaar te maak.