Leviticus 14:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat in die huis lê, moet sy klere was; en hy wat in die huis eet, moet sy klere was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal wat in die huis slaap of eet, moet hulle klere was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy wat in die huis slaap, moet sy klere was; en hy wat in die huis eet, moet sy klere was. |
| Afrikaans 1983 | en as hy in die huis slaap of eet, moet hy ook sy klere was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand wat in die huis slaap, moet sy klere was en iemand wat in die huis eet, moet ook sy klere was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat in die huis slaap of eet, moet sy klere was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat in daardie huis gaan slaap of daar eet, sal eers sy klere moet gaan was. |