Leviticus 14:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy wat in die huis ingaan al die tyd wat dit toegesluit is, sal tot die aand toe onrein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Enigiemand wat die huis sou binnegaan terwyl dit gesluit is, sal tot die aand toe as onrein beskou word.
Afrikaans 1933/1953 En hy wat in die huis kom, al die tyd dat hulle dit toegesluit hou, sal tot die aand toe onrein wees.
Afrikaans 1983 Iemand wat in die huis ingaan in die tyd dat toegang verbied is, sal die res van die dag onrein wees
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Enigiemand wat die huis binnegaan gedurende die tyd wat dit gesluit is, sal tot die aand toe onrein wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die priester die huis toegesluit het, en iemand gaan in die huis in, dan is hy onrein tot die aand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat miskien in die huis inkom terwyl dit gesluit is, mag vir die res van daardie dag nie naby God se blyplek kom nie.