Leviticus 14:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet die priester kom en kyk en kyk, as die plaag in die huis versprei is, is dit 'n kwaai melaatsheid in die huis; dit is onrein.
Afrikaans (NLV) 2011 moet die priester terugkeer en weer ’n ondersoek doen. As hy sien dat die aangetaste areas weer besmet is en die mure duidelik besmet is met swamme, is die huis onrein.
Afrikaans 1933/1953 moet die priester kom; en as hy sien dat die plaag in die huis versprei het, dan is dit 'n kwaadaardige melaatsheid in die huis; dit is onrein.
Afrikaans 1983 moet die priester weer gaan kyk. As dit inderdaad weer uitgeslaan het, is dit skadelike swamme. Daardie huis is onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet die priester in die huis ingaan. As hy die huis ondersoek en vind dat die plaag versprei het, is daar skadelike skimmel in die huis; dit is onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die priester kom kyk en hy sien die swam is daar, dan is dit 'n slegte swam wat groei, dit is onrein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet hy weer kom inspeksie hou. As dit nog verder versprei het, is daar gevaarlike skimmel in daardie huis. Die huis kan nie verder gebruik word nie.