Leviticus 14:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die plaag weer kom en in die huis uitbreek, nadat hy die klippe weggeneem het en nadat hy die huis afgekrap het en nadat dit gepleister is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As die swamme weer groei ná al die dinge wat gedoen is, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die plaag weer in die huis uitbreek nadat hulle die klippe uitgebreek en die huis afgekrap het en dit gepleister is, |
| Afrikaans 1983 | “As daar weer swamme groei nadat die klippe uitgebreek, die pleister afgekrap en die huis oorgepleister is, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar as die skimmelplaag weer in die huis uitslaan nadat die klippe uitgebreek en die huis afgeskraap en oorgepleister is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar sal miskien weer 'n swam groei nadat hulle die klippe uitgebreek het en die klei afgekrap het en die muur weer reggemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As daar daarna weer mufkolle uitslaan en begin versprei, |