Leviticus 14:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet die huis van binne rondom laat afskraap, en hulle moet die stof wat hulle buitekant die stad afkrap, op 'n onrein plek uitgooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die binnemure van die huis moet goed afgeskraap word en die afskraapsels moet in die onrein gebied buite die stad gegooi word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die huis moet hulle binnekant rondom afkrap en die klei wat hulle afgekrap het, buitekant die stad op 'n onrein plek weggooi. |
| Afrikaans 1983 | Al die pleister in die huis moet dan afgekrap en ook buite die dorp op 'n onrein plek gegooi word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die huis se mure moet hy aan die binnekant reg rondom laat afskraap en die afgeskraapte grond moet buite die stad op 'n onrein plek weggegooi word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet die klei aan die binnekant van die huis se mure afkrap en hulle moet dit weggooi op 'n onrein plek buite die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die pleister moet van die huis se mure afgekrap word en op dieselfde plek buite die dorp weggegooi word. |