Leviticus 14:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet op die sewende dag terugkom en kyk;
Afrikaans (NLV) 2011 Op die sewende dag moet die priester vir nog ’n ondersoek terugkeer. As die swamme teen die mure van die huis versprei het,
Afrikaans 1933/1953 Op die sewende dag moet die priester dan terugkom; sien hy dan dat die plaag hom uitgebrei het aan die mure van die huis,
Afrikaans 1983 Op die sewende dag moet die priester die huis weer ondersoek. As die swamme aan die mure versprei het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die sewende dag moet die priester terugkeer. As hy die huis ondersoek en vind dat die skimmelplaag teen die mure van die huis versprei het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die priester op die agste dag terugkom en hy sien die swam het groter geword teen die huis se muur,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy moet op die sewende dag weer kom kyk. As hy sien dat die mufkolle teen die mure verder versprei het,