Leviticus 14:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet die priester uit die huis uitgaan na die ingang van die huis en die huis sewe dae lank toesluit.
Afrikaans (NLV) 2011 moet hy die huis verlaat en dit sewe dae lank toesluit.
Afrikaans 1933/1953 dan moet die priester uit die huis uitgaan na die deur van die huis en die huis sewe dae lank toesluit.
Afrikaans 1983 moet hy uit die huis uitgaan en toegang tot die huis 'n week lank verbied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet die priester by die huis uitgaan na die ingang van die voorhof, en die huis sewe dae lank toesluit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet die priester uit die huis gaan en hy moet die huis sewe dae lank toesluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet hy dadelik by die deur uitgaan en die huis vir sewe dae lank toesluit.