Leviticus 14:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy moet die plaag bekyk, en kyk, of die plaag in die mure van die huis is met hol strepe, groenerig of rooierig, wat laer as die muur in sig is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy helder groen of rooierige gate in die mure van die huis vind en dit lyk asof die besmetting dieper is as net die oppervlakte van die muur, |
| Afrikaans 1933/1953 | As hy die plaag bekyk en sien dat die plaag aan die mure van die huis is soos liggroen of rooierige kuiltjies, en hulle dieper lyk as die muur, |
| Afrikaans 1983 | As die priester sien dat die swamme aan die mure van die huis sit en dat dit groenerige of rooierige holtes vorm wat lyk of dit dieper is as die oppervlak van die muur, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hy die skimmelplaag ondersoek en vind dat dit teen die mure van die huis groenerige of rooierige holtes maak wat lyk of dit onder die muur se oppervlak lê, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hy sien die swam teen die huis se muur is groen of rooi en dit lyk of dit dieper is as die muur, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy die kolle bekyk en sien dit is vaalgeel of rooierige mufkolle teen die muur wat lyk of dit in die pleister is, |