Leviticus 14:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die wet van hom in wie die plaag van melaatsheid is, wie se hand nie kan kry wat tot sy reiniging behoort nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie is die instruksies vir die reiniging van dié wat herstel het van ’n aansteeklike velsiekte, maar wat dit nie kan bekostig om die normale offers wat vereis word vir die reiniging te bring nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die wet vir hom op wie die plaag van melaatsheid was, wat by sy reiniging nie vermoënd is nie. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie voorskrif moet geld in die geval van 'n persoon wat 'n velsiekte gehad het wat hom onrein gemaak het en wat nie die gewone reinigingsoffers kan bekostig nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die voorskrifte vir iemand met velsiekte wat nie die offers vir sy reiniging kan bekostig nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wat moet gebeur as iemand 'n melaatse seerplek gehad het en as hy nie geld het vir hierdie offers nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is hoe daar gemaak moet word om iemand te laat terugkom wat ’n aansteeklike velsiekte gehad het en wat nie al die offers kan bekostig nie.” |