Leviticus 14:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy moet die een van die tortelduiwe of van die jong duiwe offer soos hy kan kry;
Afrikaans (NLV) 2011 “Die priester sal dan die twee tortelduiwe of die twee jong duiwe, wat die persoon ook al kan bekostig, offer.
Afrikaans 1933/1953 Dan moet hy een van die tortelduiwe berei of van die jong duiwe wat hy kan bekostig
Afrikaans 1983 Die priester moet dan een van die twee tortelduiwe of ander duiwe wat die man gebring het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester moet een elk van die tortelduiwe of van die jong duiwe as offer bring – wat die man ook al kan bekostig –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna moet die priester een tortelduif of een makduif offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daarna offer hy een van die duiwe of tortelduiwe vir die sonde en die ander om op die altaar te verbrand.