Leviticus 14:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet uit die laer uitgaan; en die priester sal kyk en kyk of die plaag van melaatsheid deur die melaatse genees word;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal hulle by ’n plek buite die kamp ondersoek. As die priester sien dat iemand gesond geword het van die velsiekte,
Afrikaans 1933/1953 en die priester moet buitekant die laer gaan. As die priester sien dat die plaag van melaatsheid genees is, van die melaatse weg is,
Afrikaans 1983 maar buite die kampplek. Die priester moet die persoon daar ondersoek. As hy genees is van die velsiekte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester moet na hom toe uitgaan buite die kamp. Die priester moet hom ondersoek en as hy vind dat die aangetaste persoon van velsiekte genees is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester moet buite die kamp na die persoon gaan kyk. As die seerplek gesond is en nie meer melaats is nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet uit die kamp uitgaan en hom daar gaan ondersoek. As hy sien dat sy velsiekte gesond geword het,