Leviticus 14:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die res van die olie wat in die priester se hand is, moet hy op die hoof van hom wat gereinig word, smeer om vir hom versoening te doen voor die aangesig van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die olie wat in die hand van die priester oor is, sal dan oor die kop van die persoon gegooi word. Op dié manier sal die priester versoening doen vir die persoon wat gereinig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat dan oor is van die olie wat in die priester se hand is, moet hy stryk op die hoof van hom wat gereinig word, om versoening vir hom te doen voor die aangesig van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Die priester smeer die olie wat in sy handpalm oor is, aan die persoon se kop. So doen die priester versoening by die Here vir die persoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die res van die olyfolie in die priester se handpalm moet hy aan die persoon wat hom wil laat reinig, se kop smeer en sodoende vir hom versoening doen voor die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester moet dan die olie wat oorbly in sy hand, smeer aan die kop van die persoon wat hy moet reinig, en hy moet voor die Here versoening doen vir die persoon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die res van die olie wat in sy hand oor is, gooi hy op die man se kop uit om hom weer in ere te herstel. |