Leviticus 14:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet met sy regtervinger van die olie wat in sy linkerhand is, sewe maal sprinkel voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal sy regtervinger in die olie druk en dit sewe keer in die teenwoordigheid van die Here sprinkel.
Afrikaans 1933/1953 Dan moet die priester met sy regtervinger van die olie wat in sy linkerhand is, sewe maal sprinkel voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans 1983 en dit met 'n vinger van sy regterhand sewe maal sprinkel in die teenwoordigheid van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en met sy regterwysvinger moet hy van die olyfolie in sy linkerhandpalm sewe maal voor die Here sprinkel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy moet met sy regter-vinger sewe maal van die olyf-olie voor die Here spat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en hy sprinkel daarvan met sy regtervinger sewe keer voor die Here.