Leviticus 14:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet van die olie in die palm van sy linkerhand gooi.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die priester sal ook van die olyfolie in die palm van sy eie linkerhand gooi.
Afrikaans 1933/1953 Ook moet die priester van die olie in die priester se linkerhand giet.
Afrikaans 1983 Daarna moet die priester van die olie in die palm van sy eie linkerhand gooi
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester moet van die olyfolie in sy linkerhandpalm uitgooi
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna moet die priester van die olie in sy linker-hand gooi
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy gooi van die olie in sy linkerhand