Leviticus 14:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en twee tortelduiwe of twee jong duiwe soos hy kan kry; en die een moet 'n sondoffer wees en die ander 'n brandoffer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die persoon wat gereinig is, moet ook twee tortelduiwe of twee jong duiwe bring, wat hy ook al kan bekostig. Een paar moet as ’n sonde-offer en die ander paar as ’n hele brandoffer gebruik word. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook twee tortelduiwe of twee jong duiwe wat hy kan bekostig; en die een sal wees 'n sondoffer en die ander 'n brandoffer. |
| Afrikaans 1983 | Verder moet hy twee tortelduiwe of twee ander duiwe gebruik, een vir die sondeoffer en een vir die brandoffer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en twee tortelduiwe of twee jong duiwe – wat hy ook al kan bekostig – een as reinigingsoffer en die ander as brandoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en twee tortelduiwe of twee makduiwe bring as hy dit kan koop. Een duif is vir 'n sonde-offer en een duif is vir 'n brand-offer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy moet twee duiwe of tortelduiwe in die hande kry, soos wat hy dit wel kan bekostig. Die een duif is ’n offer vir die sonde en die ander een ’n offer wat op die altaar verbrand word. |