Leviticus 14:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet die brandoffer en die spysoffer op die altaar berei, en die priester moet vir hom versoening doen, en hy sal rein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 en dit op die altaar saam met die graanoffer offer. Op dié manier sal die priester versoening bewerk vir die persoon wat gereinig is en sal die gesonde persoon rein wees.
Afrikaans 1933/1953 En die priester moet die brandoffer en die spysoffer op die altaar offer. So moet die priester dan vir hom versoening doen, en hy sal rein wees.
Afrikaans 1983 en die priester moet dit saam met die graanoffer op die altaar verbrand. Wanneer die priester so versoening gedoen het vir die persoon, is hy rein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester moet die brandoffer en graanoffer op die altaar offer. So doen die priester vir hom versoening. Hy is dan rein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy moet die brand-offer en die koring-offer op die altaar offer. Die priester moet so versoening doen vir die persoon, en die persoon sal dan rein wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) wat die dienaar saam met die graan op die altaar moet verbrand. Die dienaar help hom op hierdie manier om weer deel te word van die mense in die kamp.