Leviticus 14:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit moet die wet van die melaatse wees op die dag van sy reiniging: Hy moet na die priester gebring word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die volgende instruksies moet gevolg word deur die mense wat gereinig word ná ’n aansteeklike velsiekte. Die persone wat gesond geword het, moet na die priester gebring word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die wet van die melaatse op die dag van sy reiniging. Hy moet na die priester gebring word, |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer iemand gereinig moet word wat gely het aan 'n velsiekte wat hom onrein maak, moet die volgende voorskrif nagekom word. Hy moet na die priester toe gebring word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Dit is die voorskrifte wat geld vir iemand met velsiekte op die dag van sy reiniging: Hy moet na die priester gebring word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dit is wat julle moet doen wanneer iemand melaats was en julle moet hom reinig: Julle moet hom na die priester toe bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Op die dag wanneer iemand wat ’n velsiekte gehad het, kan terugkom na sy mense toe, moet julle so maak: die dienaar wat by die tent van ontmoeting werk, |