Leviticus 14:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet die sondoffer bring en versoening doen vir hom wat van sy onreinheid gereinig moet word; en daarna moet hy die brandoffer slag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die priester moet dan die sonde-offer bring en weer die versoeningseremonie herhaal vir die persoon wat gesond geword het van die velsiekte. Daarna sal die priester die hele brandoffer slag |
| Afrikaans 1933/1953 | Die priester moet ook die sondoffer berei en vir hom wat gereinig word, versoening doen weens sy onreinheid; en daarna moet hy die brandoffer slag. |
| Afrikaans 1983 | Daarby moet die priester ook die sondeofferlam offer en so versoening doen vir die persoon wat gereinig word. Hierna mag die persoon die brandofferlam slag, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet dan die reinigingsoffer bring en versoening doen vir die een wat hom van sy •onreinheid wil laat reinig. Daarna moet hy die brandoffer keelaf sny. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna moet die priester die sonde-offer offer en hy moet versoening doen vir die persoon sodat die persoon nie meer onrein sal wees nie. Daarna moet die priester die lam slag vir die brand-offer |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna slag die dienaar ook die offer vir die sonde. Op hierdie manier kan iemand wat ’n velsiekte gehad het en wat hom van die ander mense moes onttrek, weer terugkom in die kamp nadat hy gesond geword het. Hy self slag dan die offer |