Leviticus 14:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet sy regtervinger in die olie wat in sy linkerhand is, doop en van die olie met sy vinger sewe maal voor die aangesig van die HERE sprinkel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal sy regtervinger in die olie druk en dit sewe keer in die teenwoordigheid van die Here sprinkel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet die priester sy regtervinger in die olie steek wat in sy linkerhand is, en met sy vinger van die olie sewe maal sprinkel voor die aangesig van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | 'n vinger van sy regterhand in die olie druk en dit sewe maal sprinkel in die teenwoordigheid van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet sy regterwysvinger in die olyfolie in sy linkerpalm doop en met sy vinger sewe maal daarvan voor die Here sprinkel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hy moet sy regter-vinger steek in die olie wat in sy linker-hand is. Hy moet die olie sewe maal voor die Here spat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | steek sy regtervinger daarin en sprinkel dit met sy vinger sewe keer voor die Here op die grond. |