Leviticus 14:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet van die log olie neem en dit in die palm van sy eie linkerhand gooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die priester sal van die olyfolie in die palm van sy eie linkerhand gooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die priester moet ook van die log olie neem en dit giet in die priester se linkerhand. |
| Afrikaans 1983 | Daarna moet die priester van die olyfolie in die palm van sy eie linkerhand gooi, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna moet die priester die log olyfolie neem en daarvan in die palm van sy linkerhand uitgooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die priester moet dan van die olyf-olie neem in sy linker-hand |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy gooi dan van die olie in sy linkerpalm, |