Leviticus 13:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wanneer die plaag van melaatsheid by 'n man is, moet hy na die priester gebring word;
Afrikaans (NLV) 2011 “Enigiemand wat ’n aansteeklike velsiekte ontwikkel, moet na die priester toe gaan vir ’n ondersoek.
Afrikaans 1933/1953 As die plaag van melaatsheid aan 'n mens is, moet hy na die priester gebring word.
Afrikaans 1983 “Iemand wat vermoedelik 'n velsiekte het wat hom onrein kan maak, moet na die priester toe gebring word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wanneer iemand velsiekte het, moet hy na die priester gebring word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer iemand 'n seerplek het wat miskien melaats is, dan moet sy mense hom na die priester toe bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer ’n man ’n aansteeklike velsiekte het, moet hy na die tent kom