Leviticus 13:58 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kleed, óf skeerdraad óf inslag, of enigiets van die vel wat jy moet was, as die plaag daarvan afgewyk word, dan moet dit die tweede keer gewas word en rein wees.
Afrikaans (NLV) 2011 As die kol verdwyn nadat dit gewas is, moet dit weer gewas word en dan sal dit rein wees.
Afrikaans 1933/1953 Maar die kledingstuk of die skeerdraad of die inslag of enige leervoorwerp wat jy was as die plek daaruit verdwyn het, moet dit nog 'n keer gewas word, en dit sal rein wees.
Afrikaans 1983 'n Kledingstuk, garing, materiaal of 'n velartikel waarvan die skimmel verdwyn het nadat dit gewas is, moet 'n tweede keer gewas word, dan is dit rein.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die kledingstuk, die skering en inslag of enige leerartikel wat jy gewas het en waaruit die besmetting verdwyn het, moet 'n tweede keer gewas word. Dit is dan rein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die persoon dit gewas het en daar is nie meer kolle op nie, dan moet die persoon dit weer was, dan is dit rein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer dit verdwyn van die klere of garing of materiaal of leer na dit gewas is, moet dit egter nog ’n keer gewas word. Dit kan dan weer gebruik word.