Leviticus 13:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet die priester bevel gee dat hulle die ding was waarin die plaag is, en hy moet dit nog sewe dae lank toesluit.
Afrikaans (NLV) 2011 sal die priester aanbeveel dat dit gewas moet word en vir nog sewe dae eenkant gehou moet word.
Afrikaans 1933/1953 dan moet die priester beveel dat hulle die voorwerp was waar die plek aan is; en hy moet dit nog 'n keer sewe dae lank opsluit.
Afrikaans 1983 moet hy beveel dat die artikel met die skimmel gewas word. Daarna moet hy dit nog 'n week eenkant sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet hy opdrag gee dat die artikel waarop die besmetting is, gewas word. Hy moet dit dan weer sewe dae lank afsonder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet die priester sê die persoon moet sy klere of materiaal of ding van vel was, en hy moet dit weer sewe dae lank toesluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet hy die klere laat was en vir nog sewe dae eenkant hou.