Leviticus 13:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die priester kyk en kyk dat die plaag nie in die kleed versprei is nie, of in die skeerdraad of in die inslag of in enige stof nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As die priester dit egter weer ondersoek en die besmette deel het nie versprei in die klere, die materiaal of die leer nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die priester sien dat die plek in die kledingstuk of in die skeerdraad of die inslag of in enige leervoorwerp nie versprei het nie, |
| Afrikaans 1983 | Maar as die priester sien dat die kol nie groter geword het nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As die priester dit egter ondersoek en vind dat die besmetting nie op die kledingstuk, skering en inslag of enige leerartikel versprei het nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as die priester sien die kolle daarop het nie meer geword nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer hy egter daarna kyk en sien dat dit nie meer geword het nie, |