Leviticus 13:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet die plaag bekyk en dit wat die plaag het, sewe dae lank toesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná die ondersoek van die priester moet hy dit vir sewe dae lank eenkant wegbêre. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die priester moet dan die aangetaste plek bekyk en die aangetaste voorwerp sewe dae lank opsluit. |
| Afrikaans 1983 | Die priester moet die kol ondersoek en die artikel met die skimmel 'n week lank eenkant sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die priester moet die besmette artikel ondersoek en dit sewe dae lank afsonder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As die priester daarna gekyk het, dan moet hy die klere of materiaal of ding van vel sewe dae lank toesluit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy moet baie goed na die mufkol kyk en die ding waarop dit is vir sewe dae gaan wegbêre. |