Leviticus 13:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as die plaag groenerig of rooierig is in die kleed of in die vel, of in die skeerdraad of in die inslag of in enige stof; dit is 'n plaag van melaatsheid en moet aan die priester bekend gemaak word.
Afrikaans (NLV) 2011 en die skimmel het ’n groenerige en rooierige kleur aan die klere, of die dierevel, of die materiaal of die leer, is dit besmet met ’n aansteeklike soort skimmel. Dit moet na die priester toe geneem word om ondersoek te word.
Afrikaans 1933/1953 en die aangetaste plek in die kledingstuk of in die vel of in die skeerdraad of die inslag of in enige leervoorwerp liggroen of rooierig is, dan is dit 'n plaag van melaatsheid, en hulle moet die priester dit laat sien.
Afrikaans 1983 en die skimmel het 'n groenerige of rooierige kleur, kan dit skadelike skimmel wees, en moet dit aan die priester gewys word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die besmetting op die kledingstuk, die skering en inslag, leer of enige leerartikel, is groenerig of rooierig, is dit met skimmel besmet. Dit moet vir die priester gewys word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As daardie kolle groen of rooi is, dan is dit skimmel. Die priester moet daarna kyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en daardie mufplek op die klere is vaalgroen of rooierig, kan dit gevaarlik wees. Dit moet vir die dienaar by die tent gewys word.