Leviticus 13:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of dit nou in die skeerdraad of inslag is; van linne of van wol; hetsy in 'n vel, of in enige ding wat van vel gemaak is;
Afrikaans (NLV) 2011 of op wol- of linnemateriaal, of op die vel van ’n dier of enigiets wat van leer gemaak is,
Afrikaans 1933/1953 of in die skeerdraad of die inslag van linne of wol, of in 'n vel of enige leerwerk;
Afrikaans 1983 of op garing of materiaal van linne of wol, of op vel of enige velartikel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) óf op die skering en inslag van linne en wol wat geweef word, óf op leer of enige gebruiksartikel van leer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of op materiaal, of op iets wat gemaak is van vel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) of die muf nou voorkom in die garing van die linne of op wol of op leer of enigiets wat van leer gemaak is