Leviticus 13:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die kleed waarin die plaag van melaatsheid is, of dit 'n wolkleed of 'n linnekleed is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As ’n skimmel op ’n kledingstuk verskyn, |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder, as daar in 'n kledingstuk die plaag van melaatsheid is, in 'n kledingstuk van wol of linne; |
| Afrikaans 1983 | “As daar 'n kol skimmel is op 'n kledingstuk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer daar op 'n kledingstuk 'n mufkol verskyn, of dit nou 'n kledingstuk van wol of linne is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daar kom miskien kolle op wolklere of op linne-klere, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer daar muf op klere kom, of die klere nou van wol of linne gemaak is, |