Leviticus 13:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is 'n melaatse man, hy is onrein; die priester moet hom heeltemal onrein verklaar; sy plaag is in sy kop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het die man ’n aansteeklike velsiekte en is hy onrein. Die priester moet hom dan as gevolg van die ontsteking onrein verklaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan is hy 'n melaatse, hy is onrein; die priester moet hom sekerlik onrein verklaar; op sy hoof het hy die plaag. |
| Afrikaans 1983 | het die man inderdaad so 'n velsiekte. Hy is onrein en die priester moet nie huiwer om die man onrein te verklaar nie. Die kwaad is in sy kopvel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | is dit 'n man met velsiekte; hy is onrein. Die priester moet hom beslis onrein verklaar. Dit is op sy kop waar hy aangetas is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan is die persoon melaats. Daar is 'n seerplek op sy kop, en hy is onrein. Die priester moet sê die persoon is onrein. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | is hy aangetas en moet hy homself beslis uit die gemeenskap verwyder. Die dienaar moet uitdruklik verklaar dat die seer op sy kop hom onaanvaarbaar vir die gemeenskap gemaak het. |