Leviticus 13:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy by wie sy hare afgeval het van die deel van sy hoof na sy gesig, hy is kaal, maar hy is rein.
Afrikaans (NLV) 2011 As hy sy hare op sy voorkop verloor, het hy net ’n bles voorkop, maar is hy steeds rein.
Afrikaans 1933/1953 En as sy hoof aan die voorkant kaal word, het hy 'n bles; hy is rein.
Afrikaans 1983 Ook wanneer net die hare op sy voorkop uitval, sodat sy kop daar kaal word, is hy nie onrein nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As die hare aan die voorkant van sy kop uitval, raak sy voorkop kaal. Hy is rein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en as die hare op sy voorkop uitval en hy word bles, dan is hy nog rein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs as hy sy kuif verloor en net op sy voorkop bles word, is hy nog steeds aanvaarbaar.