Leviticus 13:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die man wie se hare van sy hoof afgeval het, hy is kaal; tog is hy skoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As ’n man sy hare verloor en hy word bles, is hy nog steeds rein. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as 'n man se hoof kaal word, is hy 'n kaalkop; hy is rein. |
| Afrikaans 1983 | “Iemand wie se hare uitval sodat sy kop kaal word, is nie daarvan onrein nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer 'n man se hare bo-op sy kop uitval, raak hy maar net bles. Hy is rein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer 'n persoon se hare uitval en hy word kaalkop, dan is hy nog rein, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As iemand se hare begin uitval en hy word bles, is hy nog steeds aanvaarbaar. |