Leviticus 13:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die blink vlek wit is in die vel van sy vlees en in sig nie dieper as die vel is nie, en die hare daarvan nie wit geword het nie; dan moet die priester hom wat die plaag het, sewe dae lank toesluit.
Afrikaans (NLV) 2011 “As die aangetaste deel van die vel wit is, maar dit lyk nie na iets dieper as die vel nie, en as die hare op die plek nie wit geword het nie, sal die priester die aangetaste persoon vir sewe dae onder kwarantyn plaas.
Afrikaans 1933/1953 Maar as dit 'n wit vlek in die vel van sy vlees is en dit nie dieper lyk as die vel nie, en die hare daarvan nie wit geword het nie, moet die priester die aangetaste persoon sewe dae lank opsluit.
Afrikaans 1983 Maar as die seer 'n ligte kleur het en dit lyk of dit nie dieper as die vel is nie en die hare daarop het nie wit geword nie, moet die priester die persoon 'n week lank afsonder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As dit 'n ligte vlek op die vel is en dit lyk nie dieper as die vel en die hare daarop het nie wit geword nie, moet die priester die aangetaste persoon sewe dae lank afsonder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Partymaal is die vlek op die vel wit en dit lyk of dit nie dieper is as die vel nie. As die hare op die vlek nie wit geword het nie, dan moet die priester die persoon sewe dae lank toesluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die uitslag op sy vel nie ’n donker kleur het nie en dit nie lyk of dit dieper as die vel is nie en die hare daarop het nie verkleur nie, moet die dienaar die man met die velaandoening vir sewe dae van ander mense af weghou.