Leviticus 13:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As 'n man of 'n vrou ook helder kolle in die vel van hulle vlees het, selfs wit helder kolle;
Afrikaans (NLV) 2011 “As enigiemand, ’n man of vrou, wit vlekke op die vel het,
Afrikaans 1933/1953 Verder, as 'n man of vrou in die vel van hulle vlees ligte vlekke, wit vlekke het,
Afrikaans 1983 “As 'n man of 'n vrou êrens aan die lyf wit vlekke het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wanneer daar ligte vlekke, wit vlekke op die liggaam van 'n man of vrou is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “As daar wit vlekke op 'n persoon se vel is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer ’n man of ’n vrou oral ligte kolle op die lyf begin kry,