Leviticus 13:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet die priester hom bekyk, en kyk, as die skurfte in die vel versprei is, mag die priester nie geel hare soek nie; hy is onrein.
Afrikaans (NLV) 2011 moet die priester nog ’n ondersoek doen. As die infeksie versprei het, moet hy die persoon onrein verklaar, selfs sonder om te kyk of daar geel hare is.
Afrikaans 1933/1953 en die priester dit bekyk en sien dat die skurfte in die vel versprei het, dan hoef die priester nie na die geel hare te soek nie; hy is onrein.
Afrikaans 1983 moet die priester hom weer ondersoek. As dit duidelik is dat die skurfsiekte versprei het op die vel, hoef die priester nie eens te kyk of daar geel hare is nie. Die persoon is onrein.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die priester ondersoek dit, en vind die uitslag het versprei in die vel, hoef die priester nie te soek vir geel hare nie. Hy is onrein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet die priester weer na hom kyk. As die seerplek groter geword het, dan moet die priester nie ook kyk of die hare geel is nie. Hy weet dan dat die persoon onrein is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet die dienaar weer daarna kyk. As dit verder oor die vel begin versprei het, hoef hy nie nog eers te soek na hare wat verkleur het nie - die persoon is in elk geval onaanvaarbaar.