Leviticus 13:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as die skurfte ná sy reiniging baie in die vel versprei het;
Afrikaans (NLV) 2011 As die infeksie begin versprei nadat die persoon rein verklaar is,
Afrikaans 1933/1953 Maar as die skurfte werklik in die vel versprei nadat hy rein verklaar is,
Afrikaans 1983 As daar egter enige verspreiding van die skurfsiekte voorkom nadat die persoon rein verklaar is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As die uitslag dan wel in die vel versprei nadat hy rein verklaar is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die seerplek groter word nadat die priester gesê het die persoon is rein,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die uitslag hervat het en weer begin versprei het nadat die persoon geskik verklaar was,