Leviticus 13:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As 'n man of vrou 'n plaag op die kop of die baard het;
Afrikaans (NLV) 2011 “As enigiemand, of dit nou ’n man of vrou is, ’n seerplek aan die kop of ken het,
Afrikaans 1933/1953 Verder, as daar by 'n man of vrou 'n aangetaste plek aan die hoof of in die baard is,
Afrikaans 1983 “Wanneer daar 'n seerplek is aan die kop van 'n man of 'n vrou of in die baard van 'n man,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wanneer 'n man of 'n vrou 'n aangetaste plek op sy of haar kop, of in sy baard het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “'n Persoon het miskien 'n seerplek aan sy kop of in sy baard.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer ’n man of ’n vrou ’n seer teen die kop het of teen die ken