Leviticus 13:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of as daar vleis is, in die vel waarvan daar 'n warm brand is, en die lewende vleis wat brand, het 'n wit helder vlek, ietwat rooierig of wit;
Afrikaans (NLV) 2011 “As iemand ’n brandwond het en die rou area verander van kleur deur óf rooi-wit óf wit te word,
Afrikaans 1933/1953 Of as in die vlees, in sy vel 'n brandplek van vuur is en die nuwe vlees van die brandplek 'n rooierige wit of wit vlek is;
Afrikaans 1983 “Wanneer iemand 'n brandwond opgedoen het en die rou wond vorm 'n rooierige of 'n wit seer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wanneer daar 'n brandwond op iemand se vel is en die rou weefsel van die wond word 'n bleekrooi of wit ligte vlek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer iemand 'n brandplek op sy vel het, en dit word 'n pienk seerplek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wanneer die roof oor ’n brandwond rooierig of wit word,