Leviticus 13:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as die ligvlek op sy plek bly en nie versprei nie, is dit 'n brandende sweer; en die priester moet hom rein verklaar.
Afrikaans (NLV) 2011 As die plek nie erger word en nie versprei nie, is dit net die litteken van die sweer en sal die priester die persoon rein verklaar.
Afrikaans 1933/1953 Maar as die ligte vlek bly waar dit is, nie versprei het nie, is dit die litteken van die sweer, en die priester moet hom rein verklaar.
Afrikaans 1983 Maar as die plek onverander bly en die ontsteking het nie versprei nie, is dit maar net die litteken van die verswering. Die priester kan hom dan rein verklaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar as die ligte vlek dieselfde gebly het en nie versprei het nie, dan is dit 'n letsel van die sweer. Die priester moet hom rein verklaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as die vlek nie groter geword het nie, dan is dit net die plek waar die seerplek voorheen was, en die priester moet sê dat die persoon rein is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As dit egter net so bly en die uitslag sprei nie verder nie, is dit die litteken wat die seer gelaat het. Hy moet die man na sy mense laat teruggaan.