Leviticus 13:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as dit baie in die vel versprei het, moet die priester hom onrein verklaar; dit is 'n plaag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die aangetaste deel gedurende daardie tyd verder op die vel versprei, moet die priester die persoon onrein verklaar, want dan is dit ’n aansteeklike velsiekte. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as dit werklik in die vel versprei, moet die priester hom onrein verklaar; dit is 'n plaag van melaatsheid. |
| Afrikaans 1983 | As die kwaad dan verder versprei in die vel, moet die priester die persoon onrein verklaar. Hy het 'n seerplek wat hom onrein maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As dit dan wel in die vel versprei, moet die priester hom onrein verklaar. Dit is 'n geval van velsiekte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As die seerplek groter geword het, dan moet die priester sê die persoon is onrein, hy het 'n velsiekte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As dit dan sonder twyfel oor die vel versprei het, moet hy die man wegstuur. Dit is ontsteek. |