Leviticus 13:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die vlees waarin, selfs in die vel daarvan, 'n sweer was, en is genees, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As iemand ’n sweer aan sy vel het wat gesond begin word, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as daar in die vlees aan hom, naamlik in die vel, 'n sweer is en gesond word, |
| Afrikaans 1983 | “As iemand aan sy lyf 'n verswering gehad het wat genees het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Wanneer daar op iemand se vel 'n sweer was wat gesond geword het |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand het miskien 'n seerplek gehad wat gesond geword het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As iemand ’n seer op sy lyf gehad het wat weer gesond geword het, |