Leviticus 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet hom sien, en kyk, as die plaag wit geword het; dan moet die priester hom rein verklaar wat die plaag het; hy is rein. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As dit na nog ’n ondersoek blyk dat die aangetaste gedeeltes inderdaad heeltemal wit geword het, sal die priester die persoon rein verklaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die priester hom dan bekyk en sien dat die aangetaste plek wit geword het, dan moet die priester die aangetaste persoon rein verklaar; hy is rein. |
| Afrikaans 1983 | Die priester moet dit ondersoek. As die seerplek inderdaad 'n wit roof gevorm het, moet die priester die persoon rein verklaar. Hy is rein. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die priester hom ondersoek en hy vind dat die aangetaste plek wit geword het, moet hy die aangetaste persoon rein verklaar; hy is rein. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en as die priester sien dat die seerplek weer wit is, dan moet die priester sê dat die persoon rein is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer hy ondersoek word en die dienaar sien dat die seer wit geword het, moet hy weer toegelaat word onder die ander mense. Hy word weer in die gemeenskap toegelaat. |