Leviticus 13:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of as die rou vleis weer verander en in wit verander word, moet hy na die priester kom; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die rou sere gesond word en wit word soos die res van die vel, moet die persoon teruggaan na die priester toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die wilde vlees weer weggaan en hy wit word, moet hy na die priester kom. |
| Afrikaans 1983 | As die rou seer egter genees en 'n wit roof vorm, moet hy weer na die priester toe gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die rou weefsel egter herstel en weer wit word, moet hy na die priester gaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die rou seerplek weer wit word, dan moet die persoon weer na die priester toe gaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer die oop seer egter toegroei en wit word, moet die man weer na die Here se tent toe gaan. |